| |  Afrikaans VSA-politiek: Volgende skuif - Hillary Die Burger Charles Smith 24/08/2008 09:03:40 PM - (SA) Alle oë is vandeesweek met die Demokratiese Party se nasionale konvensie op sen. Barack Obama, maar Amerika hou asem op om te sien of die Clintons die mantel van die party se supersterre sonder drama gaan oorgee. Obama se toespraak om die party se benoeming vir die presidentskap te ontvang,... photo: AP / Alex Brandon Agt van VSA in China aangehou Die Burger REUTERS 24/08/2008 08:54:25 PM - (SA) Beijing. - Die VSA dring aan op die onmiddellike vrylating van agt Amerikaners wat hier aangehou word omdat hulle tydens die Olimpiese Spele betoog het vir die bevryding van Tibet. Twee Amerikaners... photo: WN / Yeshe Choesang 'n Nuwe span vir die 21ste eeu, sê Obama Die Burger CHARLES SMITH 01/12/2008 09:01:03 PM - (SA) Washington. – Dit is die aanbreek van ’n nuwe begin vir Amerikaanse leierskap om die uitdagings van die 21ste eeu te bowe te kom, het mnr. Barack Obama gesê toe hy sy nuwe veiligheidspan aangekondig het. In wat as Obama se “oorlogskabinet” bestempel is, het hy... photo: AP / M. Spencer Green Een hotel 'opgeruim', skote by ander Beeld Verwante Berigte Een van die hotelle waar gyselaars deur terroriste in Moembaai aangehou is, was laat Vrydagoggend volgens Indiese owerhede onder die beheer van veiligheidsmagte.... photo: AP / Altaf Qadri 'Julle is doof,' kap Obama diÉ sakeleiers Beeld Charles Smith Washington. - Mnr. Barack Obama, die VSA se aangewese president, het 'n skerp aanval gedoen op sakeleiers en veral bankbase wat reuse-bonusse opeis te midde van die ekonomiese krisis. Obama het in 'n onderhoud met ABC News gesÊ hy dink die bankbase behoort hul bonusse prys te gee en gewilliger te wees om ook soos gewone Amerikaners... photo: AP Beeld-forum: Obama se beleid is konserwatief Beeld Rhoda Kadalie Die nuustydskrif Time se gedenkuitgawe op 17 November 2008 oor Barack Obama se oorwinning as die eerste swart president van die VSA was heeltemal oordrewe. 'n Mens kan nie anders as om 'n bietjie naar te voel oor die hagiografie wat jou oorweldig met die lees daarvan nie. Een van die stories is spesifiek die moeite werd om van kennis... photo: AP Obama maak glo plek vir Hillary Clinton Beeld Charles Smith Washington. - Sen. Barack Obama, aangewese Amerikaanse president, oorweeg sen. Hillary Rodham Clinton, sy teenstander in die Demokratiese benoemingstryd, glo as minister van buitelandse sake. 'n Bron na aan die Obama-kamp het aan ABC News gesÊ gesprekke oor diÉ... photo: AP Malaika se Mholo reik Obama-lied uit Beeld Tshedi Mholo van die Suid-Afrikaanse groep Malaika het onlangs 'n liedjie oor die nuwe Amerikaanse pres. Barack Obama geskryf. Die liedjie "Obama's song" word... photo: AP Konflik dreig oor kos, krag en waterr Die Burger CHARLES SMITH 21/11/2008 11:01:25 PM - (SA) Washington. - Die eerste vooruitskouingsverslag wat sen. Barack Obama, aangewese Amerikaanse president, onder oë kry, skets ’n donker prentjie van die wêreld waarin talle mense na hom sal opsien vir leierskap. Amerika se oorheersing kan eindig, met nuwe rolspelers... photo: AP Ma geskiet toe sy kind beskerm Die Burger BUKS VILJOEN 02/12/2008 03:00:26 PM - (SA) Sy het bo-op haar driejarige dogtertjie gaan lê om haar teen die rowerkoeëls te beskerm en is toe self vyf keer geskiet. Mev. Erika Zeeman (28), vrou van ’n polisiebeampte, het eergisternag waarskynlik haar dogtertjie, Demi, se lewe só gered. Mev. Zeeman is geskiet nadat haar man, insp. Piet Zeeman... Najwa Petersen: Skuldig Die Burger 02/12/2008 12:56:42 PM - (SA) Mev. Najwa Petersen is Dinsdag in die Kaapse hooggeregshof skuldig bevind aan die moord op haar man, die musieklegende Taliep Petersen, berig Carryn-Ann Nel. Petersen is saam met mnre. Waheed Hassen,... Sterre van 7de Laan skitter in Villiersdorp Die Burger HEINDRICH WYNGAARD 01/12/2008 09:01:37 PM - (SA) Villiersdorp. - Soveel 7de Laan-akteurs was die naweek hier by die opening van Paula (Diaan Lawrenson) en Donovan (Jody Abrahams) se restaurant, dat jy jou sou kon verbeel een van die episodes is hier... Sonder wawiele op die verhoog Beeld Dis straks net ou Rip van Winkel wat nie weet wie Anton L'Amour is nie. Anton L'Amour het op universiteit (sy tweedejaar by Maties) in sy eerste musiekgroep gespeel - hulle was Bluesberry, saam met Anton Kannemeyer van Bitterkomix-faam. In 1990 was hy deel van die eerste inkarnasie van die Va-liant Swart Band, en dit was die begin van sy kleurvolle... Ek lag vir suurdruiwe oor Bokkies Beeld Briljant, Aussies! Ek is'n groot All Black-ondersteuner, en hulle het bewys dat die Bokkies geen wÊreldkampioen is nie. Die All Blacks het dit bewys en die Aussies... |